About Kaap Recife-vuurtoring

Lighthouses, Towers, Architecture, Interesting Places, Other Towers

Die Kaap Recife-vuurtoring is geleë in die Kaap Recife-natuurreservaat aan die suidelike punt van Algoabaai, ongeveer 15 km vanaf Port Elizabeth. Die agtkantige kliptoring is 24 m hoog, in swart en wit bane geverf en is op 1 April 1851 in gebruik geneem. Dit is toegerus met 'n mis-sein, 'n radiobaken, 'n rooi lig en 'n flitsende wit lig wat elke 30 sekondes flits. Die toring het 'n fokale vlak van 28 meter bo die hoogwatermerk. Die lig van 4 000 000 CD kan tot 29 seemyl ver gesien word.

Source From: Wikipedia
Port Elizabeth, Nelson Mandela Bay Metropolitan Municipality, Eastern Cape, South Africa, 6070

Nearest places in Kaap Recife-vuurtoring