About Eerste Taalmonument

Cultural, Urban Environment, Interesting Places, Sculptures

Hierdie monument is op 18 Januarie 1893 te Burgersdorp onthul en is 'n mylpaal in die taalgeskiedenis van die Afrikaner. Die monument staan bekend as die Eerste Taalmonument of die Nederlandse Taalmonument. Die Tweede Taalmonument of Afrikaanse Taalmonument staan in die Paarl. Die Eerste Taalmonument is opgerig om die erkenning van Nederlands as amptelike taal in die Kaapkolonie te herdenk. Dit is trouens die enigste taalmonument in die wêreld wat opgerig is ter ere van die Nederlandse taal.

Source From: Wikipedia
Reid Street, Gariep Local Municipality, Joe Gqabi District Municipality, Eastern Cape, South Africa

Nearest places in Eerste Taalmonument